The Last Outpost – West Coast 4x4 Expedition
Follow the coast until the road runs out.

The Last Outpost is 'n 7-dag begeleide 4x4-ekspedisie langs die Weskus, van Atlantis Dunes tot by die afgeleë kus noord van Strandfontein.
Elke dag beweeg die konvooi verder noord, deur wit duine, vissersdorpe, wynlande en oop grondpaaie. Jy ry in jou eie 4x4 saam met maks 10 voertuie, met radio's, 'n begeleier en 'n roete wat net soveel tyd vir avontuur gee as vir rus.
Die toer is premium, maar nie pretensieus nie. Verwag:
- 4x4-ry in Atlantis Dunes
- Yzerfontein Son en See
- Die Saldanha Mussel Experience, mossels wat uit die water kom, reg op jou bord
- Classic Vespa toer in Langebaan
- Wyn- en kosproe in Doringbaai en die Olifantsriviervallei
- Klein dorpe soos St Helena Bay, Paternoster, Velddrif, Lambert's Bay, Port Owen, GlanWilliam Dam, Klawer en Strandfontein.
- Kampvure, rooftop tente, sons ondergange en goeie geselskap
Dis ontwerp vir mense 40+ wat wil ry, ontspan en die Weskus se rou skoonheid ervaar, sonder om te jaag.
Prys: vanaf R24 950 per persoon, deelbasis, met eie 4x4.
The Last Outpost – West Coast 4x4 Expedition








Not included: International & domestic flights · Travel & vehicle insurance · Visa fees (where applicable) · Personal items & souvenirs · Optional activities (scenic flights, watersports, spa) · Gratuities for guides.
All-inclusive. Reserve a reference now and pay a deposit by secure EFT to hold your dates.
Book this expedition →Ask a question